Chanté Van Breda

Helpmekaar Kollege

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het vir n baie klassieke snit gegaan en n paar elemente bygesit om die wow faktor uit te bring. Die rok bestaan uit 3 verskillende materiale en baie kralewerk is bo aangewerk in die korset. Die sagte mou is ingebring om my sagte en elegante kant te beklemtoon as vrou. Dankie aan Caleb en die span by Werner Dey, julle het alles wat ek verwag het oortref.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Helpmekaar Kollege

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My persoonlikheid was gedeel met Werner Dey se span en hulle het my perfek uitgebeeld in my rok.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die rok het my slank en elegant laat voel en ek baie gemaklik daarin. Wens ek kon dieselfde sê vir my hakke lol....

Datum van matriekafskeid?

2024-10-05

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media