Chante Uys
Hoërskool Bastion
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My kleur was uniek en stylvol. Die rok was inspireer deur n sprokieverhaal.
Ek wou soos 'n prinses voel en elegant lyk.
Die rok het presies dit gedoen.
Ek was mal oor die kleur, ontwerp en die gemak van die rok.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Bastion - Usambara lodge
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Om soos 'n prinses te voel en lyk.
Saam met dit die self vertroue te he om die rok te laat skitter!
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunstelling deel van my rok was die top gedeelte dit het my perfek gepas en dit het die hele rok gemaak. Die detail op die rok was iets merkwaardig
Datum van matriekafskeid?
2024-10-02