Chanté Nunes

Hoërskool Noordheuwel

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het ń swart rok met ń klomp swart blinkers. Die korsettop gaan ń groot vloeiende swart romp in. Die rok het dun bandjies oor my skouers en ń sleep agter om ń dramatiese effek te skep.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja, hoërskool Noordheuwel

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het hom in 2023 in ń venster gesien en dadelik geweet dis hoe ek my matriekafskeid rok wil hê!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunstelingdeel was dat dit nie net gemkalik gesit het nie, maar ook uniek was met die "groot" onderkant en swart blinkers

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media