Chante Luus
Hoërskool Ferrum



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Toe ek hierdie rok sien het ek dadelik op die rok verlief geraak. Maar dit was eers toe ek die rok aan gepas het dat ek geweet het dus my rok ek was mal oor die Sage Groen kleur. Die materiaal was sag en ek het soos n "Vintage" Prinses gevoel. Die rok was my droom rok eenvoudig, maar perfek vir my gemaak. Elke meisie droom van haar matriekafskeid rok hierdie rok was my droom wat waar geword het.