Chanté le Roux

Hans Moore

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Halter nek rok. Kleur is blou pers. (Sequins) voor gee variasie in kleur en agter kant v-vorming. Hoë snit aan die linkerkant. Lang sleep na agter. Din bandjies op die rug.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die detail op die agterkant en rok wat by my liggaams postuur gepas het(styf passend). Wat vir my uitgestaan het was die bandjies en die variasie van kleur wat op die voorkant gesien kon word. Dit het die rok uniek gemaak vir my.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My rug wat oop was en die detail agter op die rok.

Datum van matriekafskeid?

2006-08-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media