Chanté Francisco

Monument Krugersdorp

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Jou matriekafskeid is die een dag wat Jy soos ñ prinses kan voel. Ek wou ñ “statement” maak en “sparkle”. Die sleep van die rok was die perfekte afronding vir die prinses gevoel en styl.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja, te Usambara

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

“Old money” was nog altyd vir my stylvol.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die feit dat ek dag en nog kon sparkle.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media