Chanté Chandler
Durbanville Hoërskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Stylvol en n rok wat nie uit mode sal gaan nie. Ek het geweet ek wil nie 10 jaar van nou terugkyk en wonder wat ek gedink het nie. 😄 Ek hou van dans en die rok moes dit toelaat. Ek het soos n prinses gevoel.