Chanri Roesch

Bergsig Akademie

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My droom al van kleins af was om 'n eenvoudige rok te dra wat by my stil persoonlikheid sal pas. Ek is 'n meisie wat hou van eenvoud en rustigheid maar tog met bietjie lewe by. Die dag toe ek dié teal/blou kleur rok gesien het was dit Liefde met die eerste oogopslag. Die kleur was iets besonders en wat ek nog nooit tevore gesien het nie en het my persoonlikheid perfek gepas en my as meisie gekomplimenteer. Die rok was van Just Gowns in Pretoria. Die rok het 'n kant bostuk met diamandt steentjies wat ekstra bling gegee om by my beeldskoonheid te pas maar het steeds genoeg eenvoud gehad om by my persoonlikheid te pas. My sprookiesrok was gemaklink, sag en vloeiend en het alles van die dag perfek afgerond.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media