Chaniqueca Jeneva September

Hoërskool Paarl Gimnasium

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is ontwerp deur Ke’lab – Designers Collaboration in Paarl. Ek het met die idea gegaan om n stywe rok wat onder uitskop. Ek wou nie n slit in my rok gehad het nie omdat ek dink dit is bietjie overrated en almal doen deesdae rokke met slitte toe hou ek my rok eenvoudig. Ek is mal oor die emerald groen kleur en het besluit om dit as my rok se kleur te maak omdat groen mooi op my vel kleur pas. My rok is baie eenvoudig en dus hoe ek myself uitbeeld as n persoon. Ek het baie van my rok se style gehou veral die materiaal wat dit bietjie afronding gegee het.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media