Chanique Sequeira
Hoërskool Monument
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok bestaan uit honderde klein pereltjies, en goue materiaal. Ek wou soos ń Prinses voel, elegant en gesofistikeerd!
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Monument
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
ń Perel weerspiel my persoonlikheid, daarom het ek n rok vol perels gekies. Skittel altyd, want jy is God se kosbaarste Perel Matteus 13:45-36.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van my rok, is die manier hoe elke perel saam vloei in ń patroon . Asook verseker my romp wat kan af knip wat dit soveel makliker gemaak het om te dans en rond te beweeg. En natuurlik nogsteeds soos ń prinses te lyk!
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19