Chanique Fourie
Hoërskool Middelburg
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Vandat ek n klein dogtertjie was, het ek altyd rokke geteken net vir die lekker en ek het so uitgesien na die dag. Ek het my rok self geteken en n kans gevat met die kleur omdat dit so uniek is en nie gereeld gesien word nie. Ek moet sê dit het my baie verras en ek is bly ek het gegaan met my ontwerp en kleur, soms moet mens maar die kans vat en anders wees.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Middelburg
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek is maar nog altyd baie anders en ek het geweet dat ek iets wil doen wat niemand al ooit gesien het nie en daarom het ek besluit op my gunsteling kleur, oranje.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Ek moet sê 100% die kleur
Datum van matriekafskeid?
2024-10-04