Chanelle Matthee
Hoërskool Despatch



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou n balrok gehad het as n matriekafskeidrok, om daardie prinses sprokieverhaal te kan uitleef . Om dans gemakiker te maak het ek my rok ontwerp as ń 2 in 1 rok . Die romp gedeelte van my rok is verwyderbaar sodat die rok transformeer in ń lyf belemtonende rok . Ek het my rok self ontwerp op die ouderdom van 14 en Jason Kieck het my droom tot lewe gebring . Ek het twee lang moue gehad om van die res te verskil. Ek het kristalkrale aan die voor- en agterkant van my rok gehad wat dit ń bietjie meer “wow” gegee het .