Chanelle Gill
Hoërskool Wesvalia



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Rokke en hakskoene dra is nie n elke dag tipe ding vir my nie. Le Roux Couture het my verstaan en vir my n eenvoudige tog elegante, ysblou rok ontwerp. My hakskoene het ek verruil vir n stel “sneakers” ,want n enkel sou ek verloor. My grimmering is eenvoudige gehou sodat my sproetjies sigbaar kon wees en my juwele was n geskenk van my kerel.