Chanell Liebenberg
Stoffberg
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het my rok keuse gebaseer op my gunsteling kleur en 'n snit wat my persoonlikheid beklemtoon
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja - Hoërskool Stoffberg
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het in die begin van die jaar al begin kyk na rokke en die snit het vir my uitgestaan en ek het geweet dit is die rok wat ek wil dra.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die voor bo kant en natuurlik die agter kant hou baie van die dat my rug oop is
Datum van matriekafskeid?
2024-10-11