Chanel Schoeman
Pietersburg Hoërskool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou ń prinses wees. Ek wou iets besonders mooi gehad het. Gesofistikeerd lyk maar steeds sexy ook gevoel het. Ek het 28 kg verloor voor my matriekafskeid. Ek wou lyk soos niemand ky ooit gesien het nie. Maar my rok moes my persoonlikheis komplimenteer
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Aspoestertjie. Ek wou my kleindogtertjie droom waar maak. Ek wou vir een aand ń prinses wees. Mooi wees. En wat beter as aspoestertjie in jou agterkop met n bietjie blink.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die besonderse detail op my rok. Die materiaal en kant was regtig besonders. Detail was vir my die gunsteling gedeelte.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-17