Chanel Delport
Hoërskool Hugenote



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is ‘n gesofistikeerde kleur van emerald en swart , dit is gepas vir ‘n aand funksie. Die styl wat ek gekies het is jonk en speels. My rok is bold en strong en skree KYK VIR MY. My rok is soos ek- loud and proud! Ek moet dankie sê vir Jana van Silverswallow Design wat my Pinterest foto’s omskep het in ‘n realitiet. My dans het definitief ‘n invloed op my ontwerp keuses gehad, wanneer ek beweeg dan word my rok lewendig.