Chanel de Beer

Hoerskool Zwartkop

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Matriekafskeid is 'n hoogte punt vir elke matriek dogter. 'n Voorsmakie van hoe dit eendag gaan wees as mens vir die perfekte trourok soek. Na 'n lang gesoek van plek tot plek, aan en uittrek en internet voorbeelde het ons een Saterdag oggend op die perfekte rok afgekom. Dit was wel nie die 1ste rok wat aangepas was nie maar toe daai rok aantrek en ek myself in die spieel sien toe weet ek DIT is DIE rok en geen ander ene nie. My ma het wel probeer om moontlik my keuse te verander maar nee dit het nie gebeur nie. My smile was van oor tot oor.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoerskool Zwartkop

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die inspirasie vir my rok is eintlik moeilik om te se. Tot op die dag wat ons die rok gevind het, het ek nie regtig enige vaste idee / inspirasie gehad nie. Vir my was dit net om soos 'n prinses te voel. Die aand te geniet en memories te maak.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die gunsteling deel van my rok was die deursigtige korset gedeelte. En die gunsteling deel van my matriekafskeid was die feit dat my transformasie met make up en my gunsteling rok veroorsaak het dat my graadvoog my nie herken het nie.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media