Chaned Rewitzky
Hoërskool Marais Viljoen



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die ontwerp van my rok het ontstaan uit 3 verskillende ontwerpe wat ons gekombineer het om die stunning eindproduk te maak. My rok was gemaak deur Maxine Guarnier. Ek het besluit op die bright rooi kleur wat my vibrant, sexy en breathtaking laat voel het.
Die idee was gewees om n statement te maak en n rok te ontwerp waarvan niemand sommer sal vergeet nie. Ek het confindent gevoel in my rok wat my gehelp het dat ek my klein meisie droom kon waar maak.