Chané Barnard
Staats President Swart



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het reeds my rok gekies maar die eienaar van Ann Sofia Couture, het nog n rok eenkant gehad wat hul graag vir my wou wys. Blou is glad nie my gunsteling nie. Maar die oomblik toe ek die rok aangetrek het, het ek soos n prinses gevoel. Ek het dadelik geweet dis my rok. Ek het soos n regte fairy tail prinses gevoel.