Chandrè Boshoff

Hoërskool Outeniqua

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Middernag blou balrok met handgeborduurde kant bostuk en sagte tulle lae romp met pêrels afgerond op boonste laag.

Ek het die ontwerp en kleur gekies, omdat dit wek gevoelens van stabiliteit, wysheid en misterie. "Glans, styl en sjarme". Dit is presies waarmee ek my twaalf jaar van skoolgaan wou afsluit.

Middernag blou word beskou as voordelig vir die gees en liggaam en dit lewer 'n kalmerende effek. Hierdie eienskappe is hoe ek myself sien met 'n bietjie misterie wat my "sneakers" beskryf. Ek was gelukkig en gemaklik, kon nie vir beter vra!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media