Chamonie Britz
Dr EG Jansen
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My silver-blou met roos goud rok is modern en sjiek. ń Unieke ontwerp met uitknip panele. Die kleur kombinasie van silver met roos goud glitter en die sagte blou was ook iets anders en ek was dadelik verlief op die lap toe ons dit die eerste keer sien in die lap winkel! Die rok is elegant met ń lae V-nek bolyf met illusie lap waarop Swarovski kristalle met die hand geplaas was. Ek wou beslis skitter met al die glitter.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Dr EG Jansen
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Matriekafskeid is die hoogtepunt van jou hoërskool loopbaan waar jy terug kyk na al di mooi oomblikke en selfs di oomblikke van hartseer en teleurstellings. My inspirasie vir die rok was dat ek wou skitter nie net in my rok nie, maar in my glimlag. Die glitter is vir my ń simbool gewees, dat maak nie saak hoe die pad mag lyk om jou drome te bereik nie, jy nie jou glitter moet verloor nie.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van my rok is definitief die silver en roos goud glitter wat die sate blou kleur komplimenteer het.
Datum van matriekafskeid?
2024-10-10