Chamone Erasmus

Hoërskool Dr Malan

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

n Sagte turquiose sy -satyn basis rok wat “fit and flair”.Die rug het die illusie van deursigtigheid terwyl kant en kristal detail aksent punte vorm oor dele van die rok.Die “semi balrok” sleep gedeelte kan afgehak en is met sagte nette,kant en kristal af gewerk .

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou ‘n rok gehad het wat my persoonlikheid weerspieël en dit is presies wat die rok gedoen het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die gunsteling deel van my rok is verseker die rug met die illusie van deursigtigheid.

Datum van matriekafskeid?

2024-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media