Ce’Nedra Drotsky

Hoërskool Eldoraigne

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Smarag – groen was nie my eerste keuse nie, maar toe ek hierdie rok in Carike Nel se studio aanpas, het ek besef dit
is my droomrok. Die snit en styl het my soos die karakter laat voel in die Feëverhaal waaruit ek my naam gekry het…..

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media