Celine Viljoen
Oos Moot



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok was baie spesiaal n idee en n prentjie bymekaar gesit deur die beste ontwerpster ooit. Tannie Anmar van “Die Reine Waarheid” het elke verwagting oortref en my droom n realiteit gemaak.