Celia Gildenhuys

Hoerskool Bellville

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die ontwerp, gemak van my rok het met die eerste aanpas omtrent my asem weg geslaan. Die voor en agterkant van die rok, die slit aan die kant was perfek. Verstelling was maklik met die oorkruis agterkant en die beste van alles..daar was sakke in die rok wat niemand kon sien nie. Die silver was "flashy" maar nie te veel nie.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Van kleins af op n verhoog geklim en gesing. Later jare musicals begin doen sowel as drama. My inspirasie was "Hollywood" en Broadway. My fotos laat neem by Ster Kinekor om my passie vir die opvoeringskunste uit te beeld. Ek het gevoel soos n ster uit die vyfiger jare.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Kan nie kies, alles was werklik net so perfek!

Datum van matriekafskeid?

2024-10-05

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media