Ceara Muller
Hoerskool Punt
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Uniektheid
Modieus
Elegant
Anders
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoerskool Punt
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Om anders mooi te wees daarom het ek n unieke kleur en ontwerp gekies.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die excitement van elke fitting en om te sien hoe uniek die designer dit aanmekaar gesit het.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19