Caytlen Soer

Teneo Online School

Ouderdom

18

Skool

Teneo Online School

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek het ’n elegante, tydlose ontwerp gekies met fyn detail en ’n moderne silhoeët wat my persoonlikheid weerspieël.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was eenvoud en elegansie, iets wat natuurlik mooi is sonder te veel. Ek wou ’n rok hê wat my laat voel soos die beste weergawe van myself, en die sagte kleure en detail het presies daardie gevoel gegee.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Die detail en hoe perfek dit my figuur laat uitkom het, ek het gevoel elegant en selfversekerd die hele aand.

Datum van matriekafskeid

2025-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media