Caylin Pfister

Hoërskool Hopefield

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

So die idee van my rok kom van baie ander roke wat ek bymekaar gesit het. Dis voorkant van een rok, die agter kant van ń ander rok en aan die ou einde wat dit die eind produk. Ek wou die gevoel van elegant kry as ek na my rok kyk and ook bietjie van ń princess gevoel en dis presies wat ek gekry het.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media