Caylene Vorster
Tuine hoërskool



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Why blend in if you are born to stand out !!
En net so het ek oor my rok gevoel.
Sag op die oog ,maar wow op die lippe .
My keuse was maklik want ek het geweet wat ek soek!
Hemel blou , skitter soos die nag sterre !
Saam met dit wou ek soos n prinses voel ! But not the normal one's. Die een met n storm in haar ! Wat als tot stil stand kan bring vir n oomblik. En dit is wat die rok gedoen het vir my – my vir n oomblik in n wêreld wat chaos gee laat stil staan het en die mense om my.
Meet your own Elsa!