Cayleigh Edwards

Curro Hazeldean

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Prinsesstylrok met verwyderbare moue. Ek wou soos n prinses lyk op hierdie spesiale dag en ek kon dit nooit gedoen nie as die volg mens het my nie gehelp nie:
Rok- Jasmine Fashion Design Studio
Grimeeering: Riani Roets
Hare: Expressive hair Atristry (Johan Visagie)

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media