Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het n rok gekies wat my gemaklik gaan laat voel. Ek wou n rok gehad het wat Modern en Elegant was. Ek het die kleur gekies wat mens nie sommer kies.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
20.09.2024
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Elegant en Modern, en baie Gemaklik.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Ek wou regtig n rok gehad het met sakke. Ek wou net gemaklik gewees het
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20