My matriek rok is n fuchsia pienk meermin styl aandrok met blomme en kralewerk en kort trein.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was fraai; pienk; blomme en meermin. Om soos 'n prinses te lyk en my persoonlikheid te wys. Al die is 'n paar van my gunsteling dinge van kleintyd af
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die kleur wat nie jou tipiese pienk is nie, het dit uniek gemaak en dit 'n voorsprong gegee. Die meerminstylrok het my rondings beklemtoon en 'n vroulike, deftige voorkoms gegee. Die kralewerk en blomdetail was onberispelik en dit was alles wat ek my voorgestel het en meer. Dit was die perfekte rok vir my!