Caudlin Koopman
Hoërskool Calvinia
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Dit het n slit met n lang sy kant asook n korset bo met silwer maar wat ook n pers skynsel afgee.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Het dit op tiktok gesien en dadelik daarvan gehou.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die slit en bo gedeelte,korset van die rok wat alles mooi bymekaar gepas het .
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19