Catherine Stadler
Hoërskool Ben Viljoen
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is deur Gerrit Pienaar ontwerp, die kleur Emerald Green is gekies om my kenmerke te laat uitstaan, die rok ontwerp verteenwoordig my persoonlikheid en vir wie is!
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Ben Viljoen
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die soektog na my perfekte matriekafskeid rok was lank. Ek het verskeie rokke aangepas maar nie een het my laat voel soos n prinses nie! Ek het my gunsteling rokke uit gekies en dit duidelik gemaak waarvan ek hou en van hou nie. Ons het koppe by mekaar gesit en my rok ontwerp deur my gunstelling aspekte van n rok bymekaar te sit, dit het toe gelei na my huidige matriekafskeidrok! My perfekte matriekafskeidrok!
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Van die heel begin af het ek geweet die rug van my rok moet een van die aspekte wees wat die meeste uitstaan, dus het ek geweet my rug gaan oop wees. Die rug van my rok het my lyf se kenmerke laat uitstaan!
Datum van matriekafskeid?
2024-09-18