Cashe Van Rooyen
Hoerskool secunda
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is n elegante smaraggroen( emerald)rok met n groot verskeidenheid van paillette wat regoor die rok gevind is ,die rok is n meermin snit rok wat ontwerp was .
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Om elegant maar ook tydloos voor te kom en wat sal uitstaan tussen die ander rokke .
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van my rok was al die paillette wat voor kom op my rok en die meermin style
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20