Casanra Saayman

Curro Hermanus

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Haar rok is asemrowend mooi, vleiend en lyk gesofistikeerd. Die kombinasie van kleur en die vere om haar skouers laat die rok warm lyk en komplimenteer haar figuur met fokus punte op die regte plekke. Die sleep van die rok laat dit prinses-agtig lyk en haar mooi lang hare en die ryk kleur werk mooi saam.
Rok ontwerp en gemaak deur Cindy Bam.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media