Carmia de Clerk
Hoër Meisieskool Paarl



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou iets klassiek maar uniek gehad het vir my matriekafskeidrok. Ek het lank gewik en geweeg oor die kleur, tipe en styl van my rok, maar toe ek hierdie materiaal sien het ek net geweet dit is waarna ek opsoek was.