Carmi Oberholzer
Hoërskool Ben Viljoen



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die ontwerpkeuse vir my rok is uniek. Die rok kan op 3 verskillende maniere gedra word, met die sleep deel van die rok, wat pienk is as jy hom regs dra, en silwer is as jy hom links dra. Die lang sleeprok kan afkom en dit ontbloot 'n lang , stywe rok.