Carmen Vervaart

Hoër meisieskool La Rochelle

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My eerste kleur keuse was aanvanklik presies die teenoorgestelde, maar toe ek dié blou sien, toe weet ek dit is my kleur. My ontwerp het ek baie lank oor na gedink en my ontwerper, ‘n tannie na aan my hart, het dit laat waar word. Ek is nie ‘n girly-girl nie, maar ek dink die eenvoud tog pragtige rok beskryf perfek my persoonlikheid. My rok het my regtig soos ‘n prinses laat voel.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media