Carmen Nieuwenhuizen
Hoërskool Nelspruit



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
"Elegance is not standing out, but being remembered." —Giorgio Armani.
Carmen het die kleur van die materiaal gesien, en sy het geweet dit is uniek, Die bring die groen in haar oe uit en beklemtoon haar ligte gelaat. Carmen is mal oor die curwes van haar lyf en die rok het dit perfek beklemtoon.
Carmen het 'n sonskyn persoonlikheid en is lief vir die lewe, die besonderse Matriekafskeid aand was sprokies mooi saam haar beste pel Francois.