Ek het al in Laerskool my idee gehad van hoe my rok se voorste gedeelte moet lyk en asook die kleur van die rok.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Wesvalia Noordwes
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was die rok se voorkant en die kleur van die rok, daar was 2 rokke se idee ook betrokke waarvan die ontwerper begin om sketse te begin teken waarvan ek gehou het van die begin af.Toe ons die materiaal gaan soek het was dit net die regte keuse van die begin af.Die ontwerper het die blaar wat bo op die rok is uitgesny met die hand en elk een opgeplak dit is 3 verskillende materiaal wat gebruik is.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die rug gedeelte is my gunsteling van my rok want dit kyk baie anders as die ander rokke.