Carmen Louw

Hoërskool Diamantveld

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek is ʼn plat op die aarde meisie en hou van neutrale kleure.Ek wou met my matriekafskeid ʼn rok dra wat my persoonlikheid weerspieël.Ons het die ontwerper, Kobus Rautenbach gekontak om my voorkeur te ontwerp.ʼn Stylvolle en elegante rok wat my selfvertroue kan bevorder en waarin ek net myself kan wees.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Diamantveld

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou iets gehad het wat tydloos (nooit uit die mode sal gaan nie)en elegant is.ʼn Rok wat ek met selfvertroue kan dra sonder om te blik of te bloos.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

As ek my matriekafskeidsrok aan het, voel dit asof ek die mooiste weergawe van myself is.My rok is gedetailleerd met baie kristalletjies en knoopies aan die agterkant wat dit die elegante aanslag gee van ʼn ware matriekafskeidsrok.

Datum van matriekafskeid?

2024-04-10

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media