Carlin Steyn

Eldoraigne

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Vir my is dit belangrik om jouself te wees en die eenvoud van my rok simboliseer presies dit. Die vroulike ontwerp wat mens se liggaam omvou; deur presies te wys wie ek is. Carike Nel het my idee tot n realiteit gebring en ek kon nie meer gelukkig wees nie.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Eldoraigne

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die idee van “less is more” wat deur my rok uitgebeeld word en om die verwagte norm te breek.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die balans wat deur my rok gebring word en die unieke kleur is beslis my gunsteling!

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media