Carli Venter

Hoërskool Rustenburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Alles het begn met n fototjie op Pinterest en ek het net geweet dat ek so rok wil hê…Van die kleur…wat burned orange was tot die ontwerp van die rok..Ons is na Wilna Young toe met die fototjie en sy het gesê sy gaan haar bes probeer om my rok presies so te laat lyk…3 weke later het sy my gebel om my eerste pas te kom doen…ons kon nie glo dat dit al klaar soos perfeksie was…Ek het regtig soos n prinses gevoel in my rok en was so dankbaar vir die pragtige rok wat vir my gemaak was..Matriekafskeid was soos n droom…dit was net so vinnig verby….Nou hang my rok in my kas…..en my mooiste dag is klaar verby…..

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media