Carli Hoffman
Afrikaans Hoër Meisies Pretoria



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Vroeg in 2022 het ek met die idee by my ouers gekom, min wetende dat Cerise pienk dié kleur van 2022 sou wees. Ek het Ontwerp as een van my hoofvakke en het geweet dat so helder kleur definitief ń stelling sou maak. F&H wedding Creations het my rok gemaak. Ek en Tannie Hettie het mekaar van dag een af verstaan, en sy het presies geweet hoe die prentjie in my kop lyk. Stylvol, tydloos en simplisties.