Carli Blignaut

Impaq tuisonderrig

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het nie presies geweet wat ek soek nie, ek het 10 000 verskillende idees gehad. Dit het elke 2de dag verander.
Ek en my ma het spesiaal Pretoria toe gevlieg. My suster Megan het n afspraak gemaak by HSC dit was die eerste en die laaste rok wat ek aangepas het. Toe ek die rok aantrek toe weet ek , ek wil dit nooit weer uittrek nie . Ek het soos n prinses gevoel. Net daar en dan vat ek die rok en dit was die beste beluist van my lewe!
Ek wou oorspronklik met n mooi Swart rok gaan maar die midnight blue het my asem weg gevat.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media