Carla Prinsloo
Hoërskool Waterkloof



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het vir iets buitengewoon die normaal gegaan iets wat uniekheid toon en wat aandag trek. Die inspirasie van die rok het gekom van n idee wat ek op Pinterest gesien het en het met die idee van die rok na Gerrit Pienaar my ontwerper van keuse toe gegaan en van daaraf het die rok sy eie unieke styl aangeneem met die sleep wat verwyder kan word.