Carla Jones
Hoërskool Hartbeespoort



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die diep groenkleur komplimenteer my ligte gelaat. Die sagte lyne van die rok is eenvoudig, maar stylvol en elegant. Die rygbostuk wat afloop in die sagte voue van die romp, komplimenteer my fynheid. Ek het my rok met selfvertroue gedra, want dit het my soos ń handskoen gepas en het my beeldskoon laat voel.