Cara Ernst
Hoerskool Monument



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok is die perfekte kombinasie van elegansie en sprokie. Die sagte en dromerige effek van my rok beeld my persoonlikheid uit, ek het n groot hart en ek sien die goed in ander ,ek is kreatief en hou daarvan om my verbeelding te gebruik. My rok is so gemaak om al my persoonlikheids eienskappe voort te bring. My rok styl en kleur is vir my spesiaal, want dis van kleins af nog altyd fie rok waarin ek myself sien.