Cameron Labuschagne

Think Digital College

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het die rok gekies omdat dit by my persoonlikheid pas. Ek hou van Wow kleure en ontwerpe. Die rok is dramaties en so eg ek! In my rok het ek gevoel as of ek se "sien my Wereld! Hier kom ek!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media